GET IN TOUCH
Fill In Your Details Below and Our Team Will Get in Touch Shortly
TESTIMONIALS
Here's What Our Clients Have to Say
Berdene van der Spuy2024-10-08Ongelooflike diens vanaf Tiaan en sy span. Hulle diens nou al ons aircons vir meer as 2 jaar en hulle is altyd stiptelik, professioneel, en hul diens is onverbeterlik. 'n Absolute plesier om met hulle besigheid te doen.
jacques van rooyen2024-06-14As julle iemand soek wat eerlik is en die beste is kan julle maar vir Adele en Tiaan gebruik. Uit almal wat kom toets het en gese het ek moet n nuwe aircon insit, maak Tiaan hom in 20min vir my reg op die spot, dankie dat daar mense is wat nog eerlik is en goeie werk doen! blink toekoms vir julle!
Michelle Breytenbach2024-03-18Highly recommend B-cool Airconditioning. Excellent communication, same day service and the team were very friendly and helpful.
Hesna Rust2024-03-12B-cool is highly recommended. Fast, reliable and affordable. Best service and kind staff
Celeste Herbst2024-02-29Great service with a team who knows what they are doing. They also arrived on time and the prices for services are amazing.
Maryna Neethling2024-02-15Rugby Wêreldbeker 2023.Wenner van B-Cool Airconditioning.Spekkies Neethling.Weereens wil ons net baie dankie sê vir die ongelooflike geskenk.Jul diens en personeel was uitskekend.Welldone spesiaal aan Adele met die pad wat jy saam met ons gestap het. Welldone Adele jy het regtig 'n groot verskil gemaak.Nou is ons ook "COOL"
Leon Delport2024-01-13Go out of their way to assist. Very professional and friendly staff and great work, highly recommended!
anje loubser2023-11-19Tiaan en sy span se diens was uitstekend. Hulle werk is netjies en hulle het nie gehuiwer om ons na ure te help nie. Prys vir installasie is billik. Sal hulle enige tyd aanbeveel.Google rating score: 4.6 of 5, based on 40 reviews
Call Us: 083 384 4022 or 063 065 8339 | Email: technical@bcool.co.za
